Alles wat ek in my het

“Alles Wat Ek In My Het” wonder oor waar ons “kultuur” begin en ons eindig, so deur die eeue. Ons heldin(?) begin in Amsterdam, weef haar weg na ‘n plaas, miskien net so voor die Boere-oorlog , begeef haar in die 40s op ‘n trein, dalk iewers in die Kaap, voordat sy heel modern in Londen op treine en vliegtuie rondwals. “Alles wat ek in my het sleur ek met my mee”.

Ons het die video guerilla style geskiet terwyl ek op ‘n werk trippie was, en van die plekke ingevul met naweekwegbreuke na historiese dorpies of museums toe. En hom toe aanmekaar gekabbel met Josh se detail editing skillz. Dit was heerlik om al die historiese kostuums na te vors, en “Decades in Fashion” in San Francisco was ‘n onverwagte fonds. Cicelee is ‘n ware mode-historikus! Toe sy sien ons in ernstig, het sy ons in die “geheime” agterkamers laat rondsnuffel.

Miskien is dit tyd om te wonder wat van ons oorbly sonder ons digitale voetspore. “The Cloud” speel so bietjie met die idee.

WHEN WE WERE WATER

Vir When We Were Water het ons allerlei ligtorings om California besoek … Point Reyes, Pigeon Point (vir die sterre-timelapse na die einde toe) en nog ‘n paar wat dalk nie die finale video gehaal het nie.

Die teelpatroon in Embarcadero in SF was mooi, en ons het met groot liefde die teelpatroon op ‘n serp laat druk. Nou is dit ‘n lekker fashion accessory!

Hierdie video is gekies vir ‘n filmfees in New Mexico en dit was baie opwindend om hom op die “groot skerm” te kyk. Musiekvideos is maar moeilik. Ek dans nie, en is baie skaam voor ‘n kamera. Maar ek hou van groot, dramatiese beelde. Sukkel so bietjie met storielyne, drie tot vier minute met ‘n enkele tema is nogals baie! Maar ons het mooi beelde gemaak hierso.

Water In My Karoo

For this video, I wanted to play with various images around fracking. My friend Mercedes Gilbert is a wonderful and prolific painter, and agreed to join me for a morning “paintout” at my home. We used her paintings and some green screen magicary to put this video together. Josh saved the day with his editing skills; I had originally asked an editor in LA to help but the vision just didn’t catch, until Josh figured out the technique and wrote it up for him, and in the process finished the video! The deck with cards was a fun addition; I still have a few packs floating around hte house.

Blue Eyed Madness

This was my first foray into music video making. My friend Paula, a friend in my company’s Marketing department, joined me with an early cellphone on a very cold Chicago day, at a creek close to my house. I believe the dress was hers! We pranced around with very little plan or idea, and once home, I played around with some watercolors and stitched together a story. I never meant for the song to have such a dire ending … it’s just what I could do with the footage we had. Don’t worry, I have no plans to float away in cold rivers.

Ek het jare voor hierdie video Andres Amador se grootskaalse sandkuns begin bewonder, en het een aand, vol begewing, vir hom ‘n epos gestuur. Het vir maande niks gehoor nie en toe, uit die bloute uit, “Ek kom San Francisco toe, wil jy nog ‘n projek doen”? Gevolg deur ‘n analise van getye en datums, en watter strande die beste sal werk. Ek het vir Arthur Woo genader om te help met befilming. Arthur maak nie regtig musiek videos nie, maar ek was mal oor sy styl met mode-fotografie en videos. Vir die edits, wou ek graag iemand he wat die lirieke sou verstaan, en so loop ek toe vir Dee in Los Angeles op ‘n facebook groep raak. Sy het sonder meer op ‘n trein gespring en vir meer as ‘n week by my kom bly! So is ons spannetjie gevorm. Iewers, mid-projek, het ek dringend nog ‘n hardeskyf nodig gehad, uit desperaatheid my kop by Bazaar Cafe ingedompel en so is Josh toe ook by die projek betrek – ons eerste van baie projekte!

Vir hierdie video het ek uitgereik na Jack McClain, ‘n videograaf wat in my Chicago sirkels beweeg het. Ons het heerlik in Chicago rondgewarrel en mooi beelde versamel; in Union Station moes ons mooi praat want daar was ‘n delegasie van soorte en hulle wou nie kamera he nie. Dit was al laat-aand en daar was niemand daar nie! Na al die jare is ek nog steeds baie lief vir hierdie video wat soveel verassings en pragtige oomblike opgetoor het.

DYI for the win! Ek en Josh het altyd projekte aan die droom, en ‘n kort Weskus vakansie was ‘n heerlike geleentheid om met field recorder en kamera te speel.

A small foreshadowing for what life would become later: a music video that quite organically landed at Bazaar Cafe! Arthur Woo and I ventured to the hills of Fort Funston to gather images. It was windy! And then we improv’ed our way to the Bazaar Open mic that runs every Thursday. We gathered a few people to huddle in the garden and record some takes with us, then headed. This is my tribe in San Francisco; still in touch with some, others have moved along, as folks in this transitive city tend to do. But they all hold a special place in my heart, as does this video.

Afrikaans:
Alles Wat Ek In My Het
Almal
As ek opkyk
Binne-in bas
Byster (Ek’s nog nie weg nie)
Camissa
Dolfynestrand
Dogter van die son
Driehoek oor drie kontinente
En Met tyd
Eien dit nie
Flikker
Het Lief
Hou haar skoon (Olie, vuur)
Inklied
Juis nie
Kissies
Kleine gode
Kwalik nog ‘n kind
Liefde maak met taal
Liggaam
Miskien
Om Te Weet
Spinnekopwyfie
Suikerbos/Shadygrove mashup
Vrou
Vanaand
Vere oor bleek lippe
Voel jou (Taalstryd)
Wag in my woestyn
Wag vir morelig
Wiegielied vir ‘n skimkind
Waterspel


English:
A special kind of quiet
After Hours Hippie
All fall down
Alone, the jealous muse
Am I pure
Anchor
Army Of Muses
As if I was holy
Aye
Before this earth is healed
Beyond the mercy
Birthday
Camissa
Caution
Chicagnitsa
Chosen people
City of Sin
Come to my house
Complexities
Cold like the winter sun
Daughter of Mine
Devils Valley
Dive (I love the thought of flying)
Don’t Tell Me Child
Earth’s Mystery
Feel the Weight
Gamble
Gather All The Children
Girl from Chicago
Fall Of My Sin
Health the new religion
Here for you
How Many
How About
How did I know
House of Song
I feel the weight
I love the thought of flying
Impossible
In A Dream
I wish for you
It’s never easy
Keep breathing
Kill No More
Kindness of Men
Lady on the city corner
Later
Little Goat
Live in this world
Love you wisely
Love song for a faithless city
May we be
My blue eyed madness
Memory
Mugabe song
Newborn
Northbound Train
One life
Pendulum
Promises
Pretty little girl
Pouring like poetry
Reason And Love
Scattered
Show me the body
Sits in his chair
Silent Grace
Small army of muses
Soldier
Soon it’s Christmas
Stalks we starve
Talk to me
Texture Free
To Carve (Owl lady)
That time of the night
The Cloud
The Heart
This Here
This will take a lot of love
Tornado Song
Trying to find a light
Tori (I stand in the wind)
Unbury Me
Water in my Karoo
Watching Life
Weary Soul
Weekend By Bolinas
What else did I give away?
We could theorize so well
When We Were Water
With the gray sky above
Witches Who Want It All
Woman in Orbit
You don’t like
You split me open
Zero land


Songs that refuse to be finished
Bubblewrap
Do as humans do
Slow war

Youtube playlist